Wednesday 27 April 2016

PSALM 133 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 133 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 

Die broederlike liefde                                           Naaste liefde.

 
Psa 133:1  ‘n Bedevaartslied. Van Dawid.

Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit                    Here Jesus dit is u wens dat daar

dat broers ook saamwoon!                                eenheid en liefde onder u kinders is.             

Psa 133:2  Dit is soos die kosbare olie op die hoof, Liefde en eenheid onder U kinders

wat afloop op die baard, die baard van Aäron,  is kosbaarder as enige stoflike besittings

wat afloop op die soom van sy klere.              soos korale, goud en silwer.    

Psa 133:3  Dit is soos die dou van Hermon     Dit is soos milde reën en fonteine, riviere

wat neerdaal op die berge van Sion;                en damme wat oorloop van water.   

want daar gebied die HERE die seën,             U seën u kinders waar daar vrede is.

die lewe tot in ewigheid!                                  U seën u kinders met die ewige lewe.

 

 

No comments:

Post a Comment