PSALM 55 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.
1933 Afrikaanse Bybelvertaling.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe
Testamentiese Vertolking.
Weg na die woestyn! Jesus
Christus, my helper!
Psa 55:1
Vir die musiekleier;
met
snaarinstrumente.
n
Onderwysing van Dawid.
Psa 55:2
o God, hoor my gebed en verberg Vader van
my Verlosser, Jesus Christus,
U nie vir my
smeking nie. ek bid
nodeloos, want ek ontvang geen antwoord
van U nie. Ek pleit by U, o God, bly naby my in hierdie
tyd
van vertwyfeling.
Psa 55:3 Luister
na my en verhoor my; Ek weet: U
is in my, deur U genesende Heilige Gees,
in my
onrus dwaal ek rond en is verward, nogtans twyfel ek, weens my
neerdrukkende
omstandighede: my bekommernisse gee my slapelose
nagte. Ek is geweldig gespanne,
Psa 55:4 weens
die geroep van die vyand, oor almal
wat my bedreig, en oor sondaars wat my
weens die geraas
van die goddelose; ondergang
soek. Diegene wat teen my gekant is,
want hulle stort
onreg op my af, wil my in hulle net van korrupsie vang:
en in toorn
behandel hulle my as vyand. hulle blaas
geweld teen my aan.
Psa 55:5 My hart
krimp inmekaar in my Ek kan my
angs nie hanteer nie,
binneste, en
verskrikkinge van die dood my hart se
slag is onegalig,
het op
my geval.
Psa 55:6 Vrees
en bewing kom oor my, bangheid en
siddering het my oorweldig,
en angs oordek
my. my hele
liggaamlike sisteem is die ene bewerasie.
Psa 55:7 Toe het
ek gesê:
Ek is bevrees, daarom wil ek vlug.
Ag, had ek maar
vlerke soos ‘n duif, Ek sou so
graag soos die swaweltjies wou wegvlieg,
dan sou ek
wegvlieg en wegbly!
soos wat hulle in die winter na die ander kontinente
gaan,
Psa 55:8 Kyk, ek
sou ver wegvlug; ek sou so
graag soos ‘n tinktinkie,
ek sou vernag in
die woestyn! Sela. in die mees
onherbergsame wêreld-dele,
wou gaan skuil,
Psa 55:9 Gou sou
ek vir my ‘n skuilplek en
vinnig wou weg vlug van dié koue winterwind,
soek teen die
onstuimige wind, teen die storm. maar ook wou
wegkruip vir die onstellende
spoed van die emosionele werwelwinde.
Psa 55:10
Verwar, Here, verdeel hulle spraak, Here Jesus,
hierdie onheilspoke kan ek nie meer
hanteer nie.
want ek sien geweld en twis in die stad. Ek beleef die bedreiging wat andere
veroorsaak
as
so eg en realisties. Maar word ek werklik bedreig,
Here Jesus? Of is dit net drogbeelde binne in my?
Psa 55:11 Dag en
nag omring hulle dit Daar gaan
geen dag verby nie,
op sy mure, en
binnekant is onreg en moeite. of ek bly
bewus van die yslike gevare,
wat andere vir my inhou.
Psa 55:12 Wat
onheil aanbring, is daarbinne, Die wêreld
is in chaos gedompel:
en verdrukking
en bedrog wyk nie ek lewe in
die grootste onsekerheid:
van sy markplein
nie.
oral is daar net korrupsie.
Psa 55:13 Want
dit is geen vyand wat As dit heidene was wat my teenstanders is,
my smaad nie,
anders sou ek dit dra;
sou ek die aanslag teen my kon hanteer,
dit is nie my
hater wat hom teen maar nou is
dit die grootste telleurstelling,
my groot maak
nie,
want
die meeste mense wat my beskinder,
anders sou ek my
vir hom wegsteek; is my mede
kerkgenote:
Psa 55:14 maar
jy, ‘n man soos ek, alhoewel dit ondenkbaar
is dat kerklidmate,
my vriend en my
vertroude!
andere emosioneel kan verguis en
mishandel,
is dit ‘n onbybelse
werklikheid.
Psa 55:15 Ons
wat innig met mekaar omgegaan het, Intieme
deelgenote aan die uitbreiding
in die huis van
God gewandel het met die woelige skare. van die Koninkryk van God,
het deelnemers geword aan die inkorting
van die Blye Boodskap, want
hulle was met
nydigheid vervul, en het leuens oor
my
geloofsgedrag versprei.
Psa 55:16 Laat
die dood hulle oorval, Here Jesus,
bewaar my van wraak gedagtes,
laat hulle
lewendig in die doderyk neerdaal; want U het self gesê dat ek my vyande
moet
want boosheid is
in hulle woning, in hulle binneste. soos
myself. Ek soek nie my eie ondergang nie,
daarom ook nie hulle s’n nie.
Ek bid vir goeie verhoudinge tussen ons.
Psa 55:17 Maar
ek, ek roep God aan,
Maar ek bid dat U vir my, die nodige insig sal gee,
en die HERE sal
my verlos.
om die kaf van die koring te skei,
sodat ek die vanpaste gedrag sal openbaar,
teenoor
diegene wat my kwaadgesind is.
Psa 55:18 Saans
en smôrens en smiddags Van vroegdag
af tot laat in die aand,
klaag ek en
steun, en Hy hoor my stem. kerm ek oor alles en almal,
maar ek weet dat U, Here Jesus,
goedgunstiglik na my gejammer luister.
Psa 55:19 Hy
verlos my siel in vrede Nou weet ek:
U sal my tot selfondersoek lei,
van die stryd
teen my, want met sodat ek die drogbeelde wat my bedreig,
menigtes is
hulle teen my. van die
werklikheid kan onderskei:
U sal my insig gee,
sodat ek die waan van
vyandigheid
kan verwerp, en in harmonie met myself kan leef.
Psa 55:20 God
sal hoor en hulle antwoord; ja, Here Jesus, ek bid tot U,
Hy wat op die
troon sit van lankal af, Sela; U
wat tot alles in staat is,
omdat by hulle geen verbetering is bevry my van hierdie
innerlike onsekerheid.
en hulle God nie vrees nie.
Psa 55:21Hy het
sy hande uitgesteek Selfs al weet ek dat my
teenstanders
teen die wat in
vrede met hom geleef het; ontrou
is, moet ek tenspyte van hulle gedrag,
hy het sy
verbond ontheilig. in hulle
goeie eienskappe bly glo.
Psa
55:22 Glad is die botterwoorde van sy mond, Hulle komplimenteer my, maar is
dubbelslagtig,
maar sy hart is
oorlog; sy woorde is want hulle
blaas haat aan teen my,
sagter as olie,
maar hulle is ontblote swaarde. nogtans glo ek: die goeie sal die kwade
oorwin.
Psa 55:23 Werp
jou sorg op die HERE, Here Jesus, lank gelede het
U op die berg
en Hy sal jou onderhou; Hy sal nooit die gesê: “kyk na die mossies en kyk
na die lelies:
regverdige laat wankel nie. hulle werk
en spin nie soos ons nie,
maar
nogtans sorg God vir hulle.”
U
het gesê dat ek meer as hulle werd is,
daarom sal U my volledig versorg:
ek hoef my nie oor môre te bekommer nie,
want die toekoms met U is selfversorgend.
Psa 55:24
Maar U, o God, sal hulle laat neerdaal Suiwwer my gedagtes van skynbedreigings,
in die
put van vernietiging; manne van bloed en Here Jesus: help my om positief oor
myself
bedrog
sal hulle dae nie tot op die helfte bring nie; te voel: bou my selfbeeld op,
maar ék vertrou
op U. sodat ek
myself as gelyke van almal op aarde
sal aanvaar, ten spyte van
neerdrukkende
omstandighede.
No comments:
Post a Comment