Tuesday 26 April 2016

PSALM 119: 25-32 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 119: 25-32  NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

Heerlikheid van die goddelike Woord.               Heerlikheid om Jesus te dank.       

 

 

Psa 119:25  Dalet. My siel kleef aan die stof; Here Jesus, ek is verganklik,

maak my lewend na u woord.       maar maak my lewend vir U deur die wedergeboorte.

Psa 119:26  My weë het ek vertel,  Ek het afgedwaal. U het my verlos uit genade.

en U het my verhoor; leer my u insettinge!  Leer my om uit dankbaarheid u wet na te kom.

Psa 119:27  Laat my die weg van u bevele verstaan, Leer my deur u woord om u 

dat ek u wonders kan oordink.     wonderwerke reg te verstaan.

Psa 119:28  My siel drup weg van kommer; Ek is bekommerd oor my geestelike nood.

rig my op na u woord.  Lei my om in u voetspore te volg, Here Jesus.

Psa 119:29  Verwyder van my die weg van leuens, U weet dat ek u telleurstel, omdat ek

en verleen my genadiglik u wet. U wet oortree. Vergewe my menigvuldige sondes.

Psa 119:30  Ek het die weg van waarheid verkies; Wys my die regte pad aan wat ek moet

u verordeninge het ek voor my gestel.   volg deur u woord en wet.

Psa 119:31  Ek kleef u getuienisse aan; o HERE, Ek het net vir u, Here Jesus, daarom

maak my nie beskaamd nie!  lei my deur u Heilige Gees om u vrugte te dra.

Psa 119:32  Ek sal op die weg van u gebooie wandel, My begeerte is om u wet noukeurig

want U verruim my hart.     na te kom, sodat ek ‘n volwasse kind van u kan wees.

 

No comments:

Post a Comment