Monday 11 April 2016


PSALM 45: NUWE TESTAMENTIESE VERTOLKING.

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

© SA Bybelgenootskap.             Nuwe Testamentiese Vertolking.
 

Bruilofslied vir die Messias.              ‘n Liefdesode vir Jesus Christus.          

Psa 45:1  Vir die musiekleier; op die wysie van: "Lelies."

Van die kinders van Korag. ‘n Onderwysing.

 ‘n Lied van die liefde.

Psa 45:2  My hart word bewoë deur goeie woorde; My skone spraaktaal, as deel

                                                                                            van die algehele Kerk,

ek dra my gedigte voor aangaande ‘n Koning; die Bruid, getuig van ‘n

                                                                                  hartstogtelike passie,

my tong is die pen van ‘n vaardige skrywer. vir my Bruidegom, Jesus Christus, wat kom.

                                                                             Ek wil vir Hom as die Bruidegom van alle tye,

                                                                              poësie skryf soos die van ‘n bekroonde digter.

Psa 45:3 U is veel skoner as die mensekinders; In U verheerlikte voorkoms oortref U

                                                                                    alle mense, Here Jesus,

genade is uitgestort op u lippe; uit U mond kom daar sagte, stylvolle en genadige woorde,

daarom het God U geseën vir ewig. wat my so betower dat ek nie anders kan as om

                                           aan U, die uitbundige lof en aanbidding van my hart te bring nie,

                                                                    want God seën U vir al U liefde en al die deernis

                                                                                   wat U aan ons almal, goedhartig uit deel.

Psa 45:4 Gord u swaard aan die heup, o held, U, vleklose Bruidegom, U is my held.

 u majesteit en u heerlikheid; U is soveel beter as die aardse helde,

                                                              want hulle is feilbaar en verganklik.

                                                                Ek bewonder U Bruidegomskap.

Psa 45:5 ja, u heerlikheid! My adorasie groei,

Ry voorspoedig ter wille van waarheid want U het reeds aan die kruis,

en ootmoed en geregtigheid; toe U neergevel en vergaan het,

en laat u regterhand U vreeslike dinge leer! toe het U opgestaan,

                                                          en U teenstanders, die bose en al, verslaan.

                                                                    U oorwinningsdade is bekoorlik.

Psa 45:6 U pyle is skerp (volke val onder U!); Geen herleefde aanslag van die bose,

 hulle tref in die hart van die Koning se vyande. kan enige wending aan U

                                                                                     oorwinning bring nie.

                                                             Geen menslike anti-chris kan voor U staande bly nie.

Psa 45:7 U troon, o God, is vir ewig en altyd; U sit aan die regterhand van God,

 die septer van u koninkryk is ‘n regverdige septer. en U regeer vanuit die hemel,

Psa 45:8  U het geregtigheid lief en haat goddeloosheid. selfs op die aarde is u

Daarom het, o God, u God U gesalf Koningsgesag aanwesig:

met vreugde-olie bo u metgeselle. niks en niemand kan dit oorweldig nie.

Psa 45:9 Al u klere is mirre en alewee en kassie; U het reeds bewys dat U

                                                                                   ‘n Bruidegomskoning is,

 uit ivoorpaleise maak snarespel U bly. maar meer nog: God, self het gesê:

“Jy is my Seun, vir wie Ek uitverkies en uitermate lief is.”

Psa 45:10 Dogters van konings is onder u staatsdogters; Die aangename geur van

                                                                                                   U evangelie,

 die koningin staan aan u regterhand in goud van Ofir. dien tot redding  vir baie.

                                                                   Hemelse liedere bely U, as die skone Bruidegom,

                                                                   wat kom om U Bruid verewig te haal.

 Psa 45:11 Hoor, o dogter, en kyk en neig u oor, Geen aardse konings, keisers,

en vergeet u volk en die huis van u vader; presidente en regeerders,

kan as bruidegom kom, vir die Bruid hier te lande nie.

Dit ontbreek hulle aan, innige integriteit en onfeilbaarheid.

Psa 45:12 en as die Koning u skoonheid begeer— Die Bruid behoort aan U.

want Hy is u Heer—buig u dan voor Hom neer. U het nie gekom om haar te verkneg nie,                maar in ‘n liedesverhouding met haar te staan.

Psa 45:13 En, o dogter van Tirus— U grasie en genade is vir ons genoeg:

met geskenke sal hulle u guns soek, ja, die rykstes van die mense. U Bruid kan daagliks, 

                                                                meer as genoegsaam daarvan lewe.

Psa 45:14 Louter heerlikheid is die Koning se dogter daarbinne; Die Bruidegom staan gereed,

van gouddraad is haar kleding. om sy Bruid te ontmoet, met haar gepasde bruilofskleed.

Psa 45:15 In veelkleurige gewade word sy na die Koning gelei; In Godsgeskenkte wit versierdheid,

 jonkvroue agter haar, haar vriendinne, word na U gebring. is die Bruid vir die Bruidegom gereed. Die engele in die hemele juig saam, oor hierdie onherhaalbare oomblik.

Psa 45:16 Hulle word gelei met vreugde en gejuig; Die koorsang op hierdie Bruilofsdag is,

hulle gaan in die Koning se paleis in. in die hemel en op die aarde, oorstelpend,

                                                     want die oomblik van die hemelse huwelik het aangebreek:

Psa 45:17 In die plek van u vaders sal u seuns wees; ‘n huwelik tussen die volmaakte Bruidegom en Sy onvolmaakte, maar verloste Bruid,

U sal hulle aanstel as vorste in die hele land. wie Hy gereed gemaak het vir hierdie sonderlinge huwelik.

Psa 45:18 U Naam wil ek vermeld van geslag tot geslag; Mag al die geslagte sien,

daarom sal die volke U loof vir ewig en altyd. Nou sal almal in die nuwe hemel en op die nuwe aarde U prys, want U doen altyd U woord gestand. dat U oorwinningsoomblik aangebereek het.

No comments:

Post a Comment