PSALM 90: NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.
© SA Bybelgenootskap. Nuwe
Testamentiese Vertolking.
Verganklikheid
van die mens. God die ewige.
Psa 90:1
‘n Gebed van Moses, die man van God. Here Jesus, U is God,
Here, U was vir
ons ‘n toevlug van geslag tot geslag. want U is daar vanaf alle tye,
dog U is egter, ‘n redder en ‘n beskermer, vir ons almal.
Psa 90:2
Voordat die berge gebore was Voor daar iets was,
en U die aarde
en die wêreld voortgebring het, het U reeds bestaan. Trouens U was betrokke,
ja, van ewigheid tot ewigheid is U God. by die
skeppingsgebeure, omdat U ‘n ewige God is.
Psa 90:3 U laat die mens terugkeer tot stof en sê: Die mens
daarenteen is stoflik,
Keer terug, o
mensekinders! gemaak van rooi landbougrond, en op U bevel, keer ons
terug na
ons basiese bestandeel.
Psa 90:4 Want duisend jaar is in u oë soos die dag Die
millennia kom en die millennia gaan,
van gister as
dit verbyskiet, en soos ‘n nagwaak. maar vir U tydsbegrip, is dit soos ‘n dag wat verby is: vir ons is dit
onvoorstelbaar.
Psa 90:5 Weggespoel het U hulle; Op U bevel
breek ons sterwens-oomblik aan,
hulle word ‘n
slaap; maar U het die verganklikheid vernietig deur U opstanding,
sodat ons einde ‘n nuwe begin word.
in die môre is
hulle soos die gras wat weer uitspruit: Alhoewel ons lewensloop verwelk soos
die van ‘n blom, is die wederkoms ‘n nuwe kelk wat ontvou,
Psa 90:6 in die môre bloei dit en spruit weer uit; op die
oomblik dat ons dit nie verwag nie,
in die aand sny
‘n mens dit af, en dit verdor. want as U weer op die sneeuwit wolke verskyn,
is die nuwe hemel en die nuwe aarde in sy volle glorie hier.
Psa 90:7 Want ons vergaan deur u toorn, ‘n
Jubelende kantate styg op uit die stof,
en deur u grimmigheid word ons verskrik. want U
genadige dag het aangebreek.
Psa 90:8 U stel ons ongeregtighede voor U, Jesus spreek
ons vry, want sy bloed
het
toendertyd,
ons verborge
sondes in die lig van u aangesig. het die splinterhout van die kruis, so rooi gekleur,
dat almal swyend net kon dink: daar was geen kruis ooit so rooi.
Psa 90:9 Want al ons dae gaan verby deur u
grimmigheid, Onder God se liefde, is daar die sekere wete,
ons bring ons jare deur soos ‘n gedagte. dat daar
ongekende vreugde en vrede,
by die Wederkoms gaan wees.
Psa 90:10 Die dae van ons jare— Ons is
bevoorreg as U aan ons ‘n lang lewe op aarde skenk,
daarin is
sewentig jaar, of as ons baie sterk is, tagtig jaar; al word ons
selfs tagtig, dan bly ons aan U goedheid gedenk,
en die
uitnemendste daarvan is moeite en verdriet; terwyl ons daagliks ons aardse spanning
en frustrasies hanteer.
want gou gaan dit verby, en ons vlieg
daarheen. Inderdaad is die lewe van korte duur.
Psa 90:11 Wie ken die sterkte van u toorn en u
grimmigheid, Hoe bevoorreg is ons nie!
ooreenkomstig die
vrees wat aan U verskuldig is? Hoe is ons van die sware straf op ons sondes deur
Jesus gespaar!
Psa 90:12 Leer ons om ons dae so te tel Al weet ons
van die eindelose vreugde wat wag,
dat ons ‘n wyse
hart mag bekom! bid ons nou om insig, en daadwerklike
gedragsaanpassings
wat net U, in ons en deur ons en met ons, wil bewerk.
Psa 90:13 Keer terug, HERE! Tot hoe lank? Alhoewel
veranderings aan ou gewoontes uiters moeilik is,
En ontferm U oor u knegte. is die
volhardende pogings steeds uiters gewens.
Psa 90:14 Versadig ons in die môre met u
goedertierenheid, Gee aan ons die liefdesgesindheid wat daar in Christus
is,
sodat ons kan
jubel en bly wees in al ons dae. sodat ons daagliks in volwassewording sal groei.
Psa 90:15 Maak ons bly na die dae waarin U ons verdruk
het,
Here Jesus bevry ons van ons katastrofale gemoed,
na die jare
waarin ons onheil gesien het. sodat ons vry en onbelemmerd, sonder kla en kommer, ons
lewe kan geniet.
Psa 90:16 Laat u werk vir u knegte sigbaar word Laat ons in
hierdie tyd aan U ewigheid bly dink,
en u heerlikheid
oor hulle kinders. want net U, Jesus, laat ons deel word van die
onverganklikheid.
Psa 90:17 En laat die lieflikheid van die HERE onse God Ons weet
dat Jesus lewe,
oor ons wees, en
bevestig die werk van ons hande oor ons, daarom hou U U handewerk in stand.
ja, die werk van ons hande, bevestig dit! In U hand is
almal en alles geborge, en bestand teen algehele vernietiging.
No comments:
Post a Comment