Tuesday 18 April 2017

Phil 101


KykNet het uitstaande programme soos Bolandse Moorde, Binnelanders en andere. Maar Phil 101 slaag nie. Die teks is nie goeie komedie nie. Die Universiteitsklasse is kunsmatig, en om oor al die Filisowe name dropping te doen, maak geen indruk nie. Ons kort goeie Afrikaanse komedie. Sal Schalk Bezuidenhout kan help?


 

No comments:

Post a Comment