Tuesday 10 May 2016

PSALM 119: 33-40 NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.


PSALM 119: 33-40  NUWE TESTAMENTIES VERTOLK.

 

1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

 

© SA Bybelgenootskap.                                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

Heerlikheid van die goddelike Woord.               Heerlikheid om Jesus te dank.       

 

Psa 119:33  He. HERE, leer my die weg van u insettinge, Here Jesus, lei my om innig

sodat ek dit tot die einde toe kan bewaar.    dankbaar teenoor u te wees vir my redding.

Psa 119:34  Gee my verstand,       Verleen aan my wysheid en innerlike krag

dat ek u wet kan bewaar,                 om ‘n dankbaarheidslewe te lei,  

ja, dit kan onderhou van ganser harte.  Ja, dat ek daarvoor sal verstandelik sal kies.

Psa 119:35  Laat my wandel op die pad van u gebooie, My begeerte is om aan u die

want daarin het ek ‘n behae.        dank te bring deur daarweklike optrede.

Psa 119:36  Neig my hart tot u getuienisse  Alhoewel ek vir dankbaarheid jeens u wil kies,

en nie tot winsbejag nie.      staan die uitbuiting van my naaste by die voordeur.

Psa 119:37  Wend my oë af, dat hulle geen nietigheid sien nie;  Maak my blind

maak my lewend in u weë.   vir my sondejag en vul my met u Gees van barmhartigheid.

Psa 119:38  Vervul aan u kneg  As swakeling wag ek op Here Jesus, om hulp

u belofte wat pas by u vrees.  sodat ek u met respek en eer kan dien.

Psa 119:39  Wend my smaadheid af wat ek vrees,  Bewaar my van venynigheid teeoor

want u verordeninge is goed. my naaste, want u is vol liefde.

Psa 119:40  Gewis, ek het ‘n begeerte tot u bevele; Ek dank vir geregtigheid,

maak my lewend deur u geregtigheid.    sodat ek die vrugte van die Gees kan dra.

No comments:

Post a Comment