Thursday 31 January 2019

SARA

Sara | Fiksie

Maretha Maartens
Lux Verbi


“Hoe praat die Onsigbare, Abram?” “Onontwykbaar.”
In dié roman word Abraham van die Bybel deur sy vrou Sara se oë gesien. Die Bybelse narratief word aangevul deur deeglik nagevorste materiaal uit ander bronne. Die leser word meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na die mense van die sondvloed, na Abraham se stanings en huwelik, sy swakhede en sy geloofspad, en die lewe van sy vrou Sara. En gekonfronteer met die Wese en die werklikheid van God.
 

3 comments:

  1. Goeie dag Hennie

    Kan jy my groot asb. op jou whatsapp groep plaas van Een Minuut vir Jesus
    0748977178

    ReplyDelete
  2. Goeiedag, ek wil bitter graag ook op die whatsapp groep geplaas word vir Een Minuut vir Jesus. 0724254700
    Groete
    Christa Jansen

    ReplyDelete
  3. Goeie more Hennie, ons geniet dit om elke oggend God se woorde deur jou te hoor. Dit het ons al deur menigte moeilike tye gebring. Sal jy my ook asb byvoeg op die whatsapp.

    Seënwense vir jou en jou gesin.

    Gerhardt Mare
    082 820 5186

    ReplyDelete