Monday 2 January 2017

PSALM 34: NUWE TESTAMENTIESE VERTOLKING.


1933 Afrikaanse Bybelvertaling.

© SA Bybelgenootskap.                      Nuwe Testamentiese Vertolking.

 
Psa 34:1  ‘n Psalm van Dawid, toe hy hom kranksinnig gehou het voor Abiméleg en dié hom weggejaag het, sodat hy heengegaan het.

Psa 34:2 Alef. Ek wil die HERE altyd loof;                   Die Bybel sê in: “Rom 15:9 

 sy lof sal altyddeur in my mond wees.                             en dat die heidene           

Psa 34:3  Bet. My siel sal hom beroem in die HERE;      ter wille van sy

die ootmoediges sal dit hoor en bly wees.             barmhartigheid God kan verheerlik,

Psa 34:4 Gimel. Maak die HERE saam met my groot,       soos geskrywe is:

 en laat ons saam sy Naam verhef!                                         Daarom sal ek

Psa 34:5 Dalet. Ek het die HERE gesoek,                    U loof onder die nasies

 en Hy het my geantwoord en my uit al my vrees gered. en tot eer van u Naam psalmsing.

Psa 34:6 He. Hulle het Hom aangesien en gestraal van vreugde,Rom 15:10  En ook sê Hy:

en hulle aangesig hoef nie rooi van skaamte te word nie.            Verbly julle,

Psa 34:7  Sajin. Hierdie ellendige het geroep,                  o nasies, saam met sy volk;

 en die HERE het gehoor,                                                         Rom 15:11  en ook:

en Hy het hom uit al sy benoudhede verlos.                        Loof die Here,

Psa 34:8 Get. Die Engel van die HERE                    alle nasies, en prys Hom, alle volke.

 trek ‘n laer rondom die wat Hom vrees, en red hulle uit. Rom 15:12  En Jesaja sê ook:

Psa 34:9 Tet. Smaak en sien dat die HERE goed is;          Die wortel van Isai

 welgeluksalig is die man wat by Hom skuil!                        sal daar wees,

Psa 34:10 Jod. Vrees die HERE, o sy heiliges,                en Hy wat opstaan

want die wat Hom vrees, het geen gebrek nie.                 om oor die nasies te heers,

Psa 34:11 Kaf. Die jong leeus ly armoede en het honger; op Hom sal die nasies hoop.

maar die wat die HERE soek, het geen gebrek aan enigiets nie. Rom 15:13  En mag

Psa 34:12 Lamed. Kom, kinders, luister na my;               die God van die hoop

ek wil julle die vrees van die HERE leer.                               julle vervul

Psa 34:13 Mem. Wie is die man wat lus het in die lewe,    met alle blydskap

wat dae liefhet om die goeie te sien?                                 en vrede deur die geloof,

Psa 34:14 Noen. Bewaar jou tong vir wat verkeerd is, dat julle oorvloedig

en jou lippe dat hulle nie bedrog spreek nie.               kan wees in die hoop

Psa 34:15 Samek. Wyk af van wat verkeerd is,    deur die krag van die Heilige Gees! “

 en doen wat goed is; soek die vrede en jaag dit na.     Die Bybel sê in: “1Th 5:23 

Psa 34:16  Ajin. Die oë van die HERE is op die regverdiges, En mag Hy,

 en sy ore tot hulle hulpgeroep.                                         die God van die vrede,

Psa 34:17 Pe. Die aangesig van die HERE is teen die kwaaddoeners, julle volkome

 om hulle gedagtenis van die aarde af uit te roei. heilig maak,

Psa 34:18 Sade. Hulle roep, en die HERE hoor, en mag julle gees en siel

en Hy red hulle uit al hul benoudhede. en liggaam geheel

Psa 34:19 Kof. Die HERE is naby die wat gebroke is van hart, en al onberispelik

en Hy verlos die wat verslae is van gees. bewaar word by die wederkoms

Psa 34:20 Resj. Menigvuldig is die teëspoede van die regverdige, van onse

maar uit dié almal red die HERE hom.          Here Jesus Christus!

Psa 34:21 Sjin. Hy bewaar al sy bene:              1Th 5:24 

nie een daarvan word gebreek nie.                 Hy wat julle roep,

Psa 34:22 Tau. Die onheil maak die goddelose dood; is getrou;

 en die wat die regverdige haat, moet daarvoor boet. Hy sal dit ook doen.”

Psa 34:23  Die HERE verlos die siel van sy knegte; Die Bybel sê in: “Col 1:13  Hy wat ons
en almal wat by Hom skuil, hoef nie te boet nie.  Verlos het uit die mag van die duisternis en oorgebring het in die koninkryk van die Seun van sy liefde.”  

No comments:

Post a Comment