Hennie Maartens blog.
Monday, 16 November 2015
KALEIDOSKOOP
KALEIDOSKOOP
Here waar dan heen?
ek is soos ‘n skaap
getrok
op pad na die einde
met glaserige oë en al blêrend
kyk ek magteloos
in die oë van Ananke
net tot U alleen.
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment